Inderdaad! Die dae het gekom en gegaan, die son het verskyn en verdwyn, en hier is die tweede uitgawe van ONSE ANGELTJIE . Hopelik is daar effens meer skop in hierdie uitgawe, meer steek in die stert. Ons het seer waardeerde ondersteuning van uitgewers (en medewerkers) gekry en kan derhalwe meer resensies plaas as in die eerste uitgawe. Dié tweede uitgawe begin ook duideliker stel (opstel?) aan een van die vrae waarmee alle Afrikaanssprekendes gekonfronteer (moet) word, wat miskien soos volg geformuleer kan word: Hoeveel kan Afrikaans binne haarself akkommodeer; hoeveel kan sy haarself toelaat om te duld, om haarself aan bloot te stel? Oh, my sweet ravisher, trembling deliciously I await thee.... 'n Vraag wat elke leser natuurlik vir haarself/homself moet uitmaak - solank jy dit geniet. ('n Bybedoeling met OA se bydrae tot die Afrikaanse kultuurproblematiek is om naas die bekende 'Afrikaanses' nog 'n term aan die publiek bekend te stel, naamlik 'onses', d.w.s almal wat dié tydskrif lees.) Maar as 'vrae' nou rêrig nie is waarna jy soek nie: as jy nie soek nie, sal jy die vraag nie vind nie. Wel 'n tweede (makliker) kompetisie, kortverhale. gedigte, en ander lekker dinge. Geniet. (En bly gekonnekteer). Alle reaksies aan DIE GROOT KNYPER.
|
INHOUDSOPGAWE
| |
1. Die Punt van die Angel | |
Verslag: Die onderrig van Afrikaans in afgeleë gebiede van die Oos-Kaap
'n Onderhoud met Johan Myburg 3. Waar is die "alternatiewe Afrikaners" 'n dekade na Boereblues en Voëlvry?
Gedagtes oor Koos Kombuis in die Baai 4.
Streek en teks in die Oos-Kaap
Aflewering twee van 'n oorsig oor Oos-Kaapse literatuur 5.
Die Xhosa mondelinge digter as sosiale en politieke kommentator
Poësie in 'n Afrika-toonaard
6.
Kamanassie-vaderland kry vorm in roman
Annelie Botes en haar Kamanassie-roman, Klawervier
'n Kort onderhoud met prof. Takashi Sakurai, opsteller van 'n Japannees-Afrikaanse woordeboek 8. Resensies:
8.1 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido (1996)
8.2 Disa disa - Peet Venter (1996)
8.3 Tussentydse verslag - Clinton V. du Plessis (1996)
8.4 Die binnebouddans en ander spulshede - Nic Tredoux (1996)
8.5 Kort van draad - Clinton V. du Plessis (1996)
8.6 Die koëel is deur die kerk - Peet Venter (1997)
8.7 Taxi. Staanplek-stories - byeengebring deur G.A. Jooste (1996)
Lus vir enige van hierdie boeke? | |
9. Kreatief
9.1 Gedigte: Johan Myburg
9.2 Gedigte: Trudie Wegner |
|
9.3 'n Ontmoeting met die Hertogin van Kruisrivier
9.4 "Groen appel" deur Anlen Marais
9.5 "Takeaway" deur Clinton V. du Plessis
9.6 "Newspeak" deur Clinton V. du Plessis
9.7 Die Hertogin se kleinboet 10. KOMPETISIE
Pryse! Wen 'n naweek saam met Oprah!
Die ontwykende blou forel 12. Aankondigings
Aankondigings, bedankings, apologieë, skinder, en so aan.Terug na die HOOFBLADSY |
|