Ofskoon die verskeidenheid 'n bietjie op die agtergrond staan met hierdie uitgawe, handhaaf Onse angeltjie die reikwydte waarna ons streef. Hier is 'n reis vanaf Xhosa-iintsomi na hallusinasies in Tsjeggië, vanaf die geestelike van Priester Jan na die 'lyflike' van afval.
Hou aan lees en skryf aan ons: Molo, molo
|
|||||||||||
| |||||||||||
|
|||||||||||
| |||||||||||
|
|||||||||||
|
Rigtingwyser
Die boeke wat in Onse angeltjie geresenseer word, kan van die onderskeie uitgewers bekom word: |
Onse angeltjie word uitgegee deur Philip John.
Departement Afrikaans
Universiteit van Transkei
Privaatsak x 1
UNITRA
Umtata
5117
Opinies wat in die blad uitgespreek word, reflekteer nie noodwendig die beleid van die universiteit nie.
Kopiereg: Kopiereg word streng voorbehou en berus by die
outeurs.
Enige gebruik van die materiaal in die tydskrif vir
kommersiële doeleindes
sonder die toestemming van die outeur(s) of die redakteur, word
nie toegelaat
nie.
Tot volgende keer. U is besoeker nr.:
|