Dit verskaf ons oneindige genoeë om hierdie - die eerste, eerste - uitgawe van Onse Angeltjie aan u te bied. Katoliek, hopelik effens verwarrend, maar tog interessant.Al probeer ons Oos-Kaaps wees, hoop ons daar is iets van alles, vir almal - selfs vir dié wat daarvan hou om na foute te soek, behoort daar oorgenoeg te wees.
Alle reaksies sal waardeer word. Stuur enige snedige opmerkings, opbouende kritiek, afgunstige lofprysinge, voorstelle, en dies meer aan DIE GROOT KNYPER
Opinie: AMOK-byeenkoms, Oos-Londen, 13 Junie 1997
...................................................... ....................deur Philip John
'n Onderhoud onder 'n koejawelboom met Ghaitshi Ghubi, oftewel Ben Dekker3. NOO(R)DBESTAAN: Oos-Kaaps uit Oos-Europa
.................................................... ......................deur Philip John
Ervaringe in die sneeu van Tsjeggië4. Streek en teks in die Oos-Kaap
.............................................................. ...deur Edna Deudney
Aflewering een van 'n oorsig oor Oos-Kaapse literatuur5. Die uitbeelding van die Afrika-kultuur
.............................................................. .......deur Helize van Vuuren
'n Kritiese analise van 'n verhaal uit Keerpunt6. Resensies:
.............................................................. .......deur Mvula Yoyo
Baaibesoekers deur Ben Dekker7. Kreasië
.............................................................. ..deur Danie Jordaan
Die kreatiewe impuls8. KOMPETISIE
Pryse! Wen! Kom op televisie!
Hoe om 'n likkewaan te verorber/transformeer.
10. Aankondigings
Aankondigings, bedankings, apologieë, skinder, en so aan.Inskrywings: (maak gou - dis nog verniet)
|
U is besoeker nr.: