Stef Delport
Ek het toe ook die Klein Karoo Kunstefees te Oudtshoorn bygewoon. My familie kom eintlik daarvandaan na die val van die volstruisveer-mark in 1914 en op pad terug huis toe het ek vir die eerste maal die ou familiegronde by Middelplaas besoek.'n Gedeelte van die Zuurberg waaroor Generaal Smuts getrek het en waar 'n veldslag plaasgevind het tydens die Anglo Boereoorlog. |
|